Image
Image

Hoërskool Sentraal en NWU Pukke
Top 20

15 Februarie 2025
Die finale Program sal ook hier onder beskikbaar gemaak word.

Inskrywings sluit 11 Februarie 2025.

Lewendige uitslae sal tydens die byeenkoms op jobaresults.co.za beskikbaar wees.


Geen laat inskrywings kan aanvaar word nie. 
Inksrywings sal na ontvangs verwerk word en kontroleyste sal dan dadelik per e-pos gestuur word.
Regstellings moet voor Woensdag 18:00 aan jobaentries@gmail.com gestuur word.
Skole wat nie ingeskryf het nie en nie die bewys van betaling gestuur het nie, sal nie toegelaat word om deel te neem nie.

Stap 1: Laai die eJoba24-2 inskrywingsvorm wat hieronder beskikbaar is, af.

Stap 2: Herbenoem (rename of Save AS) die inskrywingsvorm wat u afgelaai het, en gebruik U skoolnaam of -kode as die nuwe naam. 

Stap 3: Vul u eie besonderhede, insluitende u naam, e-pos adres en Skool se naam, op die eerste reël van die vorm in.

Stap 4: Vul die atleetbesonderhede in. Maak seker dat u die geboortedatum en ook 'n prestasie by die item ook invul. Moet die eenheid (bv. sek of s of min of m ) gebruik nie. Die prestasies word gebruik vir baanlotings.

Stap 5: Stuur (e-pos) u inskrywings na jobaentries@gmail.com.

Stap 6: U sal 'n kontrolelys per e-pos ontvang. Kontroleer u inskrywings dat u atlete vir die regte items ingeskryf is en stuur enige regstellings dadelik in 'n e-pos na jobaentries@gmail.com.

2025




Year of birth

True Age

Joba Age code

ASA Age Groups allocated

2011

14

15

u/16

2010

15

15

u/16

2009

16

16

u/18

2008

17

17

u/18

2007

18

19

u/20

2006

19

19

u/20

2005

20+

99

Senior