Image

Multi-Green Wilgerivier
Top 10

28 Februarie 2024
Die finale Program sal ook hier onder beskikbaar gemaak word.

Inskrywings open 20 Februarie 2024
Inskrywings sluit 25 Februarie 2024
Regstellings sluit 26 Februarie 18:00

Lewendige uitslae sal tydens die byeenkoms op jobaresults.co.za beskikbaar wees.

Geen laat inskrywings kan aanvaar word nie. 
Inksrywings sal na ontvangs verwerk word en kontroleyste sal dan dadelik per e-pos gestuur word.
Regstellings moet voor Maandag, 26 Feb 2024, 18:00 aan jobaentries@gmail.com gestuur word.
Skole wat nie ingeskryf het nie en nie die bewys van betaling gestuur het nie, sal nie toegelaat word om deel te neem nie.

Stap 1: Laai die MGW eJoba24-2 inskrywingsvorm af.

Stap 2: Herbenoem (rename of Save AS) die inskrywingsvorm wat u afgelaai het, en gebruik U skoolnaam of -kode as die nuwe naam.

Stap 3: Vul u eie besonderhede, insluitende u naam, e-pos adres en Skool se naam, op die eerste reël van die vorm in (Geel blokkies)

Stap 4: Vul die atleetbesonderhede in. Maak seker dat u die geboortedatum en ook 'n prestasie by die item ook invul. Moet asb nie die eenheid (bv. sek of s of min of m ) gebruik nie. Die prestasies word gebruik vir baanlotings. Indien u dit nie verskaf nie, gaan die atlete nie noodwendig goeie uitdun (wedloop-) en baanlotings kry nie.

Stap 5: Stuur (e-pos) u inskrywings na jobaentries@gmail.com.

Stap 6: U sal 'n kontrolelys per e-pos ontvang. Kontroleer u inskrywings dat u atlete vir die regte items ingeskryf is en stuur enige regstellings dadelik in 'n e-pos na jobaentries@gmail.com. Veranderings sal toegelaat word tot Maandagoggend 12:00.

Stuur inskrywings na jobaentries@gmail.com