Thursday, 18 November 2021 10:51

Multi-Green HS Wilgerivier Top 20

Written by
Rate this item
(0 votes)

Stap 1: Laai die Joba Entries Form wat hieronder beskikbaar is, af.

Stap 2: Herbenoem (Rename of Save As) die inskrywingsvorm wat u afgelaai het, en gebruik U skoolnaam of -kode as die nuwe naam. 

Stap 3: Vul u eie besonderhede, insluitende u naam, e-pos adres en Skool se naam, in op die eerste reël van die vorm.

Stap 4: Vul die atleetbesonderhede in. Maak seker dat u die geboortedatum en ook 'n prestasie by die item ook invul. Die prestasie moet asseblief sonder leestekens ingevul word, bv. 920 vir 9,20 sekondes, of 13025 vir 1 minuut 30,25 sekondes. Die prestasie word gebruik vir baanlotings. Gebruik u atleet se seisoen-beste.

Stap 5: Merk u inskrywings duidelik as Multigreen en dit dan na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. per e-pos.

Stap 6: Maak u betaling aan Hoërskool Wilgerivier.

Stap 7: U sal 'n kontrolelys per e-pos ontvang. Kontroleer u inskrywings dat u atlete vir die regte items ingeskryf is en stuur slegs die regstellings dadelik per e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Read 272 times Last modified on Sunday, 06 February 2022 08:58

Leave a comment

Make sure you enter all the required information, indicated by an asterisk (*). HTML code is not allowed.